Dear Hansie,
The books arrived today and are absolutely exquisite – the photography is incredible. Sincere thanks for these works of art.
Dear Hansie,
They are absolutely stunning – unbelievably so. Thank you so very much. These photos will undoubtedly help us sell our accommodation.
Mike and I are absolutely in total awe of our wedding album, we just love it! You managed to capture the day exactly how we remembered it. We have only had the album 3 days, and I think that I have paged through something like 5 times already.
Thank-you, Thank-you for your creative hand in the album! It is a masterpiece that we will be treasured forever!
Take care, and if you are ever looking for a reference you know where to find me.
Warmest Regards
Jen
So great to hear from you and we wish you many congratulations on the birth of baby Andreas to you and Leigh.
We have had our first wedding annivarsary and the photo book you put together for us, has had many a visit to friends and family as weve shared our special day, and so much easier than hauling a large photo album around......
Thank you so much for all your help, the pictures are so great!
Last evening we just changed our picture and my name on facebook and today I have been swamped by congratulations and everybody has commented on the great picture…. So a very big THANK YOU for everything.
Ek is vanoggend sommer in trane – baie dankie vir die foto’s, dis waarlik pragtig! Baie dankie vir die stunnig pics!!!
Keith and I would like to thank you and Leigh for the wonderful support and service that we received from you guys. The cake was absolutely superb and we can not wait to see the beautiful photo’s. We would definitely recommend your service to any one that is looking for a unique experience.
Thank you so very much!
Ek het die album gekry en is mal daaroor. Almal vir wie ek dit gewys het se dit is soos n verhaal. Vreeslik baie dankie vir al die moeite en jy kan regtig vir toekomstige bruide vertel van hierdie boekie want dit is perfek!!!!!
DIE FOTOS IS STUNNING!!!!!!!!! Ek was so gestress hoe ek gaan uitkom maar hulle is so pragtig en jy het van alles ingekry. Weereend vreeslik baie baie dankie!!!!!
Ons kan nie genoeg komplimente kry van die familie en van ons vriende wat gese het jy doen 'n fantastiese werk nie!!!! Hulle het die heeltyd gese dat jy glad nie lastig was nie, dat jy so professioneel opgetree he en het ook te selfde tyd almal op hulle gemak gestel!!!!! Baie dankie vir dit!!!!!
Nogmaals dankie vir die uistekende fotos !!!
Jy vra of ek tevrede is? Wow! Dom vraag! Dis pragtig. My vrou wat nog nie Eirene met sy nuwe gordyne en met van die nuwe toebehore nog nie gesien het nie, kon amper nie haar huis herken nie. Baie dankie!! Ons is regtig baie in ons skik.
Jy het jou weereens oortref en het beslis 'n fenominale talent as dit kom by fotos, eks seker as jy my afneem sal ek soos Brad Pit lyk want jy laat alles beter en mooier lyk, selfs die vuur wat jy gemaak het, het baie mooi uitgekom!!!Baie dankie vir jou moeite, ek is seker dit sal die gewenste reaksie ontlik uit die webblad
We soooooooooooooooooo chose the best photographer, these previews are fab.
We had an amazing honeymoon and got back on Saturday and back to work to.Thank you for being so amazing!! Everyone commented on how great you were!! All the best for 2008!!!
We received the pictures yesterday, they are all AMAZING! They all turned out so well!! I cant wait to get them printed!! I will email you an order form asap, it going to be hard to decide!!
Baie dankie, ons foto's is stunning. Ek kan nie ophou kyk nie!
Maar weereens baie dankie vir die fotos. Ek moet se, dit het regtig baie mooi uitgekom. Ek sal jou beslis aanbeveel aan ander mense! Dit was baie lekker om met jou saam te werk. Baie dankie in jou deel om my groot baie spesiaal te gemaak het. Groete vir Leigh!
Ek en Cindy het omtrent 'n stryd gehad om te besluit oor die foto's. Die foto's is almal so mooi en het die hele "essence" van die dag vasgevang. Baie dankie! Ek is so bly my meisiekind het by jou uitgekom want jy het daarin geslaag om ons mooiste dag vir altyd vas te vang!
Jy het onlangs die fotos geneem by my niggie se troue - ons is baie beindruk met die styl - baie natuurlik en presies wat ons soek!!
Dankie dat jy ons spesiale dag vir ons vir ewig wasgelę het op 'n onvergeetlike wyse. Ons foto's getuig van ons geluk en ware liefde vir mekaar. Jou belangstelling en wyse waarop jy met ons kommunikeer het sal ons altyd bybly. Dit is vir ons 'n voorreg dat jy kon deel wees van ons troue. I shall make sure I use Hansie for my shows in the future. My cast work very hard and they deserve to be shown in the best light!!"
Nogmaals dankie vir die uistekende fotos !!!